“Ek en my vrou is al 21 jaar getroud en daar was en is geen probleem met ons huwelik of met ons sekslewe nie. Seks is vir ons soos aandete, ten minste 6 keer per week, en dan masterbeer ek nog tussen-in. Die voorspel is besonders goed en dit word by die dag net beter. …
Kategorie Argiewe:Seks
Bejaardes baljaar
Vaginale dam
Ek het die volgende vraag ontvang:BenHoekom sukkel ´n mens so om “vaginal dams” te koop te kry? By baie apteke weet hulle nie eens waarvan ´n mens praat as jy daarvoor vra nie. Dan, as jy ten aanhore van omstanders blosend moet verduidelik waarvoor dit gebruik word, het hulle dit nie.Ook die paar sekswinkels wat …
Draadtrek op 60
Ek is 68 en trek nog gereeld draad. Selfs toe my vrou nog geleef het. Ek kom nou nie meer vooruit nie AGV operasie. Geniet nog my draadtrek, vrouens van my ouderdom het gewoonlik al opgehou (met gewone sex maar mastibeer ook) van die gebrek aan lubrikasie ens.Die meneer het in elkgeval teveel lyf vir …
Vaginale smering
J skryf:”Ek wil net my 2 sent gee oor vaginale smering.My meisie het dieselfde probleem gehad. Sy het oormatig nat geraak dat self seks moeilik geraak het. Maar die oorsaak was die volgende:Sy het amper nooit met haar vorige verhoudings tot ‘n orgasme gekom nie, en sy het tot ‘n jaar gelede drugs gebruik. Dit …
Veelvuldige orgasmes
Poplap skryf:”Ek was 25 jaar getroud, en het een keer gekom, ek is ‘n dame van 47, en is nou een jaar geskei. Het nog nooit seks met iemand anders gehad behalwe my eks. Ek ontmoet hierdie ou by my werk, kort en fris. Ons het ‘n verhouding begin, en later seks. Ek kom tussen …
Verhoudings en finansies
J***** skryf:”Ek en my vrou is Februarie getroud, sy het die huis verlaat 3 maande terug. Sy sê sy wil nie probeer nie en sê sy het my nie lief nie. Ons het deur baie finansiële probleme gegaan die afgelope jaar. Dan het ons geld en dan nie. Ek het haar baie dinge belowe en …
Verlief op meisie se niggie
Hallo Ben,Ek en my meisie gaan nou al vyf jaar uit maar ek is smoor verlief op haar niggie. Haar niggie laat my so goed voel dat ek haar net nie kan uitlos nie. Ons kom baie goed oor die weg en my meisie weet dat haar niggie ´n ogie op my het. Ons het …
Verslaaf aan seks
Anoniem skryf:”Asseblief ek het hulp noding sonder om snaaks te wees ek is seks verslaaf en ek moet stop! My gesondheid en mense verhoudings gaan nie lank hou as ek so aan gaan nie. Is daar iets wat ek kan doen om op te hou met masturbasie? Ek is te skaam om persoonlike hulp te …
Vinger
K******:”Ek wil net graag weet hoeveel meisies tussen die ouderdom van 14 en 20 vinger hulle self en sal hulle daaroor praat tussen hulle vriende en sal hulle dit voor hulle vriendine doen of net as hulle alleen is. Ek is ‘n meisie van 16 en doen dit nie, maar is dit regtig so lekker …
