J skryf:
“Ek wil net my 2 sent gee oor vaginale smering.
My meisie het dieselfde probleem gehad. Sy het oormatig nat geraak dat self seks moeilik geraak het. Maar die oorsaak was die volgende:
Sy het amper nooit met haar vorige verhoudings tot ‘n orgasme gekom nie, en sy het tot ‘n jaar gelede drugs gebruik. Dit het veroorsaak dat sy altyd tydens foreplay oormatig nat word. Sy het vreeslik gesukkel om ‘n orgasme te kry en het nooit geweet wat dit is om ‘n orgasme te kry nie maar ek het die geheim geleer om ‘n vrou in daai opsig te help. Na omtrent 3 maande en ‘n hele paar orgasmes later het sy stelselmatig droëer geword. Ek dink dat ‘n oormatige nat word is die gevolg van te min orgasmes is. Dit klink miskien soos ‘n grap maar ek kan jou verseker dit was die gevolg in my vrou se situasie.”

Ben:
Mense verskil! Sommige vrouens word van nature “uitermatig” nat, terwyl daar ander is wat glad nie nat word nie. Dit is nie noodwendig weens enige spesiale soort stimulering nie.
Die “nat word” vind plaas tydens seksuele opwekking. Bloed vloei na die vagina, die klitoris swel en die vagina smeer haarself.

Hallo ek wil net namens my vriendin n vraag vra. Sy word gladnie meer nat na ha hestirektomie sy het we'll nog ha eierstokke is da iets wat sy kan doen om nat te word sy raak we'll opgewek vir sex en kry orgasme maar word glad nie nat nie
Is dalk iets wat sy met haar dokter moet bespreek.