Ek het die volgende brief ontvang:”Yes ben!!Ek wil net vir jou se jou webpage is befok!!! Ek smaak dit dikstukke!! Maar ok.. ek is 17 my meisie 15… ek weet dit is onwettig om met ´n girl seks te hê voor sy 16 is… ek en my girl het toe ons begin uitgaan het saam …
Kategorie Argiewe:Bewuswording
‘n Oog vir naaktheid
Die mens se brein is bedraad om tot naaktheid aangetrokke te wees en navorsers glo dit is om die mens te help om maats uit te soek. Jari Hietanen, die hoofnavorser, en ‘n kollega het mense se breine bestudeer terwyl hulle na foto’s van mans en vroue in swemklere of poedelnaak gekyk het. Die navorsers …
Bewuswording
Dit is normaal vir kinders om op een of ander stadium bewus te raak van die seksuele. Dit is belangrik dat die onderwerp nugter benader sal word.
