Anoniem skryf:”Ek het ‘n probleem wat ek dink my verhouding met my meisie kan kelder. Ons beoog om volgende jaar te trou maar ek begin nou bietjie twyfel. Ek dink sy het haar seksdrang heeltemal verloor en dit laat my voel asof sy nie meer lief is vir my nie. Sy het my al vertel …
Kategorie Argiewe:Seks
My vrou is moeg vir my
J….G skryf:Hi kan u my asb help? Ek is baie lief vir my vrou en doen alles uit my vermoeë vir haar plesier. Ons is nou al 2 jaar saam en nou al 6 maande getroud. Ons het altyd lekker saam gekuier en mekaar baie drukkies en soenne gegee en vir mekaar gesê “ek is …
My vrou wil nie
Jaco skryf:”Ek en my meisie is al vir 3 jaar saam. Ek dink daaraan om die verhouding verder te vat (trou) maar daar is baie dinge wat my pla. Die grootste probleem is dat sy geen behoefte het om my in die bed te kry nie. Ek het al baie met haar gepraat en probeer …
Nie goed genoeg nie
Ek het die volgende brief ontvang:Hallo BenEk is 22 jaar oud en my ex-meisie is 19. Ons het vir 2 en ´n half jaar uitgegaan. Ek was ´n Diesel-mechanic by ´n firma. ´n Jaar gelede het ek besluit om oorsee te gaan, ek het dit met haar bespreek en sy het gesê dis reg (die …
Nie in die mood nie
M*** *** ******** skryf”Ek is 25, 4 jaar getroud, en het twee babas, een van 2 jaar, en een van 5 maande, ek het ook ‘n baie rowwe jaar met my beroep gehad. So ek het onder geweldige druk gefunksioneer, nou wil ek half ‘n dom vraag vra: My libido bestaan nie eers nie, en …
Vaginale brood
Aarbei-en-room brood wat lyk soos ‘n vagina. Nogal in Japan se Family Mart supermark.
Met of sonder ‘n kondoom?
‘n Studie in The Journal of Sexual Medicine het bevind dat mense seks ewe veel geniet, of hulle nou ‘n kondoom of smeermiddels geniet, of nie.
Nie lus vir meisie nie
Ek het n moeilike situasie. Ek is nie meer verlief in my vriendin nie. Sy is n nice mens, en ek gun haar alles, maar ek is rerig nie meer lus vir haar nie. Sy is baie verlief in my, maar dit begin nou om my nerves klaar te maak. Ek het rerig nie lus …
Ongelukkig met huwelik
Marie W skryf:”Ben ek lees die ander mense se probleme, dan klink dit vir my die mans van vandag het ‘n groot probleem. Ek het ook ‘n tweede man met wie ek sewe jaar getroud is. Hy was die wonderlikste mens wat ek nog ooit geken het. Maar die afgelope vier jaar is hy nie …
Gardnerella vaginalis
Vraag: “My voël se voorvel het vernou en het krake in en is baie seer veral met seks. Kan suikersiekte die oorsaak wees?dankie”xxBen:Ek is nie ´n mediese praktisyn nie en kan jou ongelukkig nie help nie. Jou simptome lui ook nie vir my ´n klokkie in verband met enige seksueel oordraagbare siektes nie. Ek stel wel …
