Bietjie kleur in jou sekslewe

Mahood skryf:
Hi, ek is eintlik Engels maar is mal oor julle website en lees dit graag, verskoon maar as die Afrikaans nie altyd lekker is nie Hierdie is geen rassisme of enige van so aard nie, al wat ek wil weet is dat ek gaan nou met ‘n Afrikaanse meisie uit (blank), ek het voorheen net met Indiërs, my soort, uitgegaan. My probleem is seks is nie dieselfde as Indiër meisies nie. Sy is baie stil in die bed en wil nie “nuwe” idees probeer nie. Is dit met alle blanke meisies so, of verkil dit maar van ras tot ras, ek meen, seks bly seks. Help my asseblief.

Marthie van Zyl:
Nee, dit verskil beslis nie van ras tot ras nie, jy is dood reg, seks is seks.
Jy het ongelukkig nou ‘n meisie wat stil is en moontlik skaam met baie inhibisies, want glo my vry, daar is BAIE avontuurlistige blanke meisies, wat meer as hulle deel van “nuwe” dinge in die bed sal beproef.
Maar probeer jou meisie lei tot die nuwe dinge in die bed, sy is dalk bietjie onervare en teruggetrokke, jy ken seker die leiding van ‘n man se hand in die bed, meeste vrouens hou daarvan as die man die leiding neem, maar werk stadig met haar, jy kry dalk meer as wat jy verwag uit haar met ‘n bietjie geduld en aansporing op die regte plekke en tye …

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

  1. Hi, Ek is 'n jong tiener, 17. Ek sit met 'n probleem, ek was altyd 'n jagse jong seun, maar nou Is ek in 'n verhouding met 'n ongelooflike soet meisie… Ek raak steeds baie baie jags maar weet nie wat om met myself te doen nie, masterbeer raak eentonig… Enige raad om met my jagsheid te help asb

Lewer kommentaar

Leave a Reply