Mans oor 60 wat vir seks betaal gebruik minder beskerming en koop meer soos hulle ouer word

Die opskrif sê dit alles. En nou is dit ’n feit na afloop van navorsing deur die Universiteit van Portland.Hier is van die bevindinge: • Hoe ouer mans word, hoe meer betaal hulle vir seks.• Hierdie mans gebruik minder beskerming tydens seks – sal dit gereeld sonder beskerming doen met hul gunsteling sekswerker.• Geen wonder …

Noodplan vir kondoomgebrek

Elders op hierdie werf word daar vertel hoe jy jou eie beflappie kan maak om jou met mond-doos-kontak tydens cunnilingus te beskerm. Kleefplastiek, waarvan jy met talkpoeier of mielieblom verhoed dat die plastiek aan homself kleef, kan gebruik word. Maar mielieblom kan net so gebruik word om ‘n gebruikte kondoom gereed te maak vir ‘n …

Addyi : Viagra vir vroue

Die eerste voorskrif medisyne vir vroue om hul seksuele begeertes aan te wakker is gister deur die Amerikaanse Food and Drug Administration goedgekeur.Die pil, Addyi, is eintlik die eerste medikasie wat goedgekeur word om ‘n swak of afwesige libido vir seks te behandel. Viagra en ander dwelms vir mans help om ereksies mee te bring …

Cyber Infidelity: The New Seduction

Ontrouheid het nog altyd ’n bedreiging vir huwelike en verhoudings ingehou. En in die tegnologiese eeu waarin ons leef, het ’n nuwe vorm van ontrouheid sy verskyning gemaak: kuberontrouheid. In hierdie boek word daar juis hierna gekyk: mense wat doelbewus daarop uit is om in die geheim met ander mense kontak te maak deur SMS’e, …

Kondome: Veilig, kleurvol en smaaklik

Die Suid-Afrikaanse regering gaan R3,5 miljard spandeer oor die volgende drie jaar om hul standaard, gratis kondoom op te kikker met geure en kleure.Die inkopielys bestaan uit 3 miljard manlike kondome, 54 miljoen vroulike kondome en 60 miljoen sakkies smeermiddels.Driekwart van die manlike kondome moet ’n kleur en ’n geur hê en die res moet …