Seks en hartstilstand

Seksuele aktiwiteit word selde geassosieer met skielike hartstilstand, ten spyte van heelwat mense se oortuiging dat dit maklik kan gebeur – veral met ouer mense. Navorsing by die Cedars-Sinai Heart Institute in Amerika dui daarop dat minder as 1% van mense hulle ooit in so ’n situasie sal bevind. Van hierdie groep sal meer as …

Beter slaap lei tot beter seks vir vroue

Slaapversteurings is niks nuuts nie en dit kom algemeen voor onder vroue in hul menopouse. Dit vererger veral met ouderdom.Onlangse navorsings dui daarop dat slaapversteurings kan inmeng in jou sekslewe. ’n Studie van meer as 93 000 vroue tussen die ouderdomme van 50 en 79 het bevind dat minder as sewe ure slaap hand aan …

Is seks goed vir ouer mense?

Gereelde genotvolle seks vir ouer mans hou die risiko in vir hartaanvalle en ander kardiovaskulêre probleme. Vir ouer vroue is goeie seks ’n gesondheidsvoordeel kan die risiko van hoë bloeddruk verlaag. Dit is volgens die eerste grootskaalse studie van hoe seks ouer persone se hart gesondheid beïnvloed.Ouer mans in die studie wat een keer ’n …

Seks en rumatoïede artritis

Meer as een derde van mense wat ly aan rumatoïede artritis ondervind seksuele probleme. Die probleme sluit in ’n lae libido, pynlike seks, gebrek aan orgasmes, vroeë ejakulasie en ’n swak sekslewe.Dit blyk uit die studie deur die Sentrum vir Rumatoïede Artritis in Colombië dat daar ’n verband is tussen die siekte en ’n swak …

Die waarheid oor verhoudings

Is jy ooit geleer dat jy die verhoudings met die mense in jou lewe kan láát werk? Die meeste van ons is deur ons ouers en leermeesters gelos om maar self op die “probeer-en-tref”-manier ons weg oor die slaggate te vind.Die waarheid oor verhoudings is ’n praktiese gids wat jou waardevolle vaardighede sal leer om …

PokéMOANS

Geek Sex Toys het Pokémon bruikbaar gemaak met hulle weergawe: PokéMOANS.PokéMOANS is dildo’s gebaseer op Pokemon karakters. Jy kan selfs jou eie een laat ontwerp as jy nie tevrede is met die in hulle winkel nie.PokéMOANS