Tepelgrootte wissel aansienlik van vrou tot vrou, terwyl manlike tepels meer eenvormig is. Hierdie verskynsel druis egter in teen ’n algemene aanname van evolusionêre biologie.Evolusionêre biologie probeer verstaan watter spesifieke eienskappe van die liggaam aangepas is om ‘n doel te dien en of iets net lukraak ontwikkel het, en in watter mate hierdie eienskappe funksioneel …