Dra gereelde seks by tot beter verhoudings?

Navorsers het bevind dit help as jy die regte vraag vra.

Jong getroude paartjies wat gereeld seks het, is nie meer tevrede met hul verhoudings as diegene wat minder seks het nie.

MAAR …

Navorsers aan die Florida State University het bevind dat paartjies wat meer gereeld seks het, het ’n beter gevoel vir hul maat. Daar is bevind dat dit juis hierdie gevoel is wat uiteindelik bydra tot ontevredenheid met die verhouding. Hoe meer seks, hoe sterker is die gevoel.

Die belangrike faktor is dus elke persoon se innerlike spontane gevoel vir mekaar en nie die formaliteite wat met ’n verhouding gepaard gaan nie … en meer seks kan beslis daardie gevoel versterk.

Lewer kommentaar

Leave a Reply