’n Komiese blik op die wispelturigheid van die ekonomiese omgewing in waarin Suid-Afrikaanse maatskappye sake doen. Dié video was deel van Jacques Celliers, uitvoerende hoof van FNB, se hoofrede Donderdagaand met die aanwysing van Dawie Rood as Sake se Ekonoom van die Jaar.
