Konvensionele wysheid wil dit hê dat mense hulself gereed kan maak vir nog groter hartseer wanneer hulle met ’n eks in die bed spring. Volgens die bevindings van onlangse navorsing deur Wayne State University in Amerika lyk dit nie asof seks met ’n eks ’n slegte idee is nie.

Die navorsers het bevind dat die voortsetting van seks met ’n eks nie in die pad staan van mense se daaropvolgende herstel na die opbreek van die verhouding nie.

Die studie is gepubliseer in die joernaal Springer’s journal Archives of Sexual Behavior.

Lewer kommentaar

Leave a Reply