Papegaaigladiolus

Gladiolus natalensis

Die meerjarige papegaaigladiolus se bloeistele raak tot 1 meter hoog. Die tweekleurige skarlaken en geel blomme verskyn in die herfs.

Die plant kom voor in die noordelike dele van Suid-Afrika.

(Het iemand dalk ‘n foto van die papegaaigladiolus?)

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply