Suid-Afrika het reeds nasionale spanne vir omtrent alles van rugby tot krieket. Nou kry ons uiteindelik ’n span vir een van ons beste talente: Bafunny Bafunny. Onder leiding van Trevor Noah toer ’n span van stand-up legendes en vars talent deur die land vir die heel eerste South African Festival of Comedy. Eugene Khoza, Thabiso …
