Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Het jy 'n bydrae of resensie vir die Musiekafdeling? Stuur dit na .

Claire Watling

Sangeres Claire Watling bring hulde aan Brel.
Kissed by Brel


Goud en silwer vir pianiste

Met ses pianiste onder die agt deelnemers in die finale ronde van die 20ste Sanlam- Nasionale Musiekkompetisie wat Vrydagaand (26/9) in Parow ten einde geloop het, was dit nie 'n verrassing dat een van hulle met die goue medalje huis toe is nie.
Sanlam-Nasionale Musiekkompetisie - Goud en silwer vir pianiste …


Miriam Makeba 1932 - 2008

Miriam MakebaMiriam Makeba, sangeres en vurige kampvegter teen Apartheid is oorlede.
Miriam Makeba 1932 - 2008

Dit is wat dit is

Dit is wat dit is getuig van beleënheid, rypheid en wasdom. Nie net is dit Herman van den Berg se mees veelvlakkige werk nie, dis ook sy rykste komposisies wat getuig van internasionale invloede en kundigheid as vervaardiger.
Dit is wat dit is

Gerald Clark en Luna

SweepslagGerald Clark en Luna se paaie het al baie gekruis. As mede-kunstenaars en vriende het hulle nog altyd 'n hoë agting vir mekaar se werk en sangtalente gehad.
Gerald Clark en Luna

Queen It's a Kinda Magic

Dié huldeblyk vertoning is in 'n klas van sy eie. Dit is in elke opsig getrou aan die legendariese rockgroep, Queen, se optredes met stadium-tipe beligting, rockkonsert klank, outentieke kostuums en vier talentvolle en toegwyde kunstenaars wat gehore op 'n wipwaentjie-rit van 20 jaar se onvergeetlike treffers neem.
Kunstekaap in Musiekdagboek

Diesel Denim

Diesel DenimDeur sy eie interpretasies van gewilde liedjies op die feeste, het Luhann sy tande geslyp, en sy verhoogsoptrede vervolmaak, en intussen 'n groot en lojale aanhangersgroep gebou deur sy eie oorspronklike materiaal op 'n gereelde basis in sy vertonings te laat geld.
Diesel Denim

Skoelappers

SkoelappersDie kort en die lank van die Onwerklike Elandsrivier-Orkes is dat sy musiek wel werklik is. Dit is lig, nie in die tradisionele sin van die woord nie, maar eerder "veer-lig," soos skoelappers - eenvoudig en stylvol.
Skoelappers

Onthou

OnthouMet splinternuwe liedjies uit die pen van Stef Kruger, André M en Jaco Barnard, is die agtienjarige Carina Renz se musiek 'n briesie wat vanuit die Oos-Kaap waai.
Onthou

Lego-albums
(13/10/2008) Lego-weergawes van bekende musiekalbums.
Sien dit by Flickr-poel

Springbok Radio
(13/10/2008) Is jy bewus daarvan dat Springbok Radio herleef het op die Internet?
luister

Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner