Stuur jou resensie vir ons by
The Day the Earth Stood Still
Regisseur Scott Derrickson pak een van die heilige koeie van die SciFi-genre.
The Day the Earth Stood Still ...
How To Lose Friends And Alienate People
Vir die eerste keer moes ek punte aftrek vir 'n fliek, omdat ek te veel van die hoofkarakter gehou het. En ek praat nou nie van een van daai gevalle waar jy agter iemand aan lus nie.
How To Lose Friends And Alienate People ...
Madagascar: Escape 2 Africa
En wat sal Madagascar wees sonder die psigotiese pikkewyne?
Madagascar: Escape 2 Africa …
Religulous
In Religulous praat Bill Maher oor godsdiens. Dit handel hoofsaaklik oor twyfel en Maher draai nie doekies om nie. Hy skop af met "religion is detrimental to the progress of humanity."
Religulous …
Close Encounters of the What Kind
Close Encounters of the What Kind is n Afrikaanse kortfilm.
Close Encounters of the What Kind …
Quantum of Solace
Q se fieterjasies en Moneypenny se afleiding is iets van die verlede. Bond is ernstig en hy vat nie nonsies nie.
Quantum of Solace …
|