AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
Stuur jou resensie vir ons by 27 DressesJMMet: Katherine Heigl, Edward Burns, James Marsden & Judy Greer My eerste gedagte was dat hierdie sekerlik dié chick-fliek is. Ek het egter van mening verander, want dit sou die indruk kon skep dat vrouens eenvoudig, oppervlakkig en voorspelbaar is. 27 Dresses is sooooooo voorspelbaar. Katherine Heigl is gereeld 'n blommemeisie en wil natuurlik graag eendag 'n bruid wees. Sy is verlief op haar baas, maar hy het net oë vir haar suster. Almal raak verlief, almal raak kwaad en almal maak weer vriende. Jy besef binne die eerste 15 minute hoe die storie eindig.
|