AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Stuur jou resensie vir ons by RamboQuintus van RensburgMet: Sylvester Stallone John Rambo (en ons) het gedink sy dae van oorlog maak is verby. Hy voer iewers in Thailand 'n bestaan - natuurlik in die woud en nie Bangkok nie. Dit is hier waar hy weer die geleentheid kry om 'n paar slegte ouens af te ransel. Wat volg is 'n bloedbad waarin 'n paar stukkies vrot dialoog opduik. Oudergewoonte is Sylvester Stallone se gesig strak en waag hy selde meer as een gesigsuitdrukking. So dis alles sleg? Glad nie. Ek het respek vir Stallone as regisseur wat daarin slaag om 20 jaar na die laaste fliek in die reeks, Rambo III (1988), dieselfde ouderwetse atmosfeer te skep. Dit is ook moeiliker indien die akteur in die hoofrol meer verouder het as die karakter (en plastiese snykunde ondergaan het?).
Dis oordadig, maar alles behalwe vervelig, of ten minste, 'n snaaksigheid. |