AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Stuur jou resensie vir ons by I am LegendJMMet: Robert Downey Jr, Jeff Bridges & Gwyneth Paltrow Jou nefie, die mechanic, gaan teleurgestel wees. Iron Man is alles behalwe die een aksietoneel op die ander. Hier in die VSA verwys hulle daarna as die denkende man se superhero fliek. Iron Man is 'n moderne stuk wapentuig, een man wat homself in die perfekte wapen omskep. Aksie is daar beslis, maar daar is ordentlike karakterontwikkeling en jy word vir 'n slag deur die verhaal meegesleur in plaas van die een sinnelose aksietoneel op 'n ander.
Beslis een van die beste superhero flieks van alle tye. |