AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Stuur jou resensie vir ons by The Chronicles of Narnia: Prince CaspianJMRegisseur: Andrew Adamson Die kinders gaan terug Narnia toe en moet Prins Caspian help om die bose te beveg. Regisseur Andrew Adamson het beslis met hierdie fliek verbeter op sy The Chronicles of Narnia: The Lion, the Witch and the Wardrobe. Die filmatografie is beter, die fantasiekarakters goed ontwerp en daar is groter, meer asemrowende gevegte. Die prins is een van die film se grootste swakplekke. Dit wil voorkom asof hy net een gesigsuitdrukking het. Indien dit nie vir die kinders was nie sou mens nie rerig kon kant kies tussen hom en die bose Telmarines nie. Die amper twee en 'n half uur is dalk bietjie lank vir jong tieners.
|