AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Stuur jou resensie vir ons by 10,000 BCJMRegisseur: Roland Emmerich 10,000 BC is Ice Age vir grootmense, sonder die humor - tensy jy die ernstige tonele in ag neem. Dit wil voorkom asof die geskiedenisboeke vir ons gelieg het. Om 10 000 jaar voor Christus te leef was glad nie so sleg nie. Te oordeel aan die ouens se tande was daar uitstekende tandartse en die lywe getuig van 'n goeie gym iewers in die bos. Jy kon pie waar jy wil en gevegte aanknoop met ouens wat donkerder velle het as jy, amper net soos in die Vrystaat. Niks keffende brakke en sleg katjies wat oral rondlê en hulself troeteldiere noem nie, daai tyd kon jy 'n reuse tier kry met slagtande so lank soos jou voorarm.
Ice Age was beter! |