AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Stuur jou resensie vir ons by Space ChimpsJMMet die stemme van: Cheryl Hines, Patrick Warburton, Jeff Daniels & Stanley Tucci Die week moes ek kies tussen Space Chimps en The House Bunny. Space Chimps is 'n animasiefliek vir kinders, The House Bunny het Adam Sandler. Enige intelligente persoon sou Space Chimps kies. Space Chimps se titel het my aanvanklik afgesit. Dit klink soos iets waarin Adam Sandler sou tuishoort. Barry Sonnenfeld se naam onder die vervaardigers het my egter oortuig. Sonnenfeld was ook vervaardiger van Enchanted, Wild Wild West (1999) en Get Shorty (1995). 'n Klomp sjimpansees word gestuur om te gaan soek na 'n verlore ruimtetuig en in die proses ontdek hulle 'n nuwe planeet. Dis die storie.
Niks wonderlik nie, maar ek vermoed baie beter as The House Bunny. |