Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Hancock

JM

Met: Will Smith, Charlize Theron & Jason Bateman
Regisseur: Peter Berg

S nou maar daar was rerig superheroes in ons wreld? Mense nes ons. Iemand wat humeurig raak as hy homself soggens in die spiel sien na 'n laat nag. Dit is Hancock, behalwe dat hy heeltemal roekeloos is.

Hancock kyk te diep in die bottel. Nie dat die mense van Los Angeles omgee nie, want Hancock sorg vir meer probleme as wat hy oplos. Om alles te kroon kom krap Charlize Theron se karakter sy lewe verder deurmekaar. Jason Bateman probeer deur al die chaos sy beeld poets, wat hom dwing tot bietjie introspeksie.

Hancock verdien al sy punte in die eerste helfte van die fliek. Daar is oorspronklike idees met 'n skerp teks en dit kan selfs beskuldig word van 'n diep kant. Daarna lyk dit asof iemand halfpad besluit het om die styl aan te pas en dit begin lyk soos 'n lappieskoombers wat gemaak is deur 'n kleurblinde persoon met twee linkerhande. Die fliek het nie 'n slegte "ou" nodig gehad nie.

Gelukkig dat Will Smith daardie kwaliteite het wat enige fliek kan red. Jason Bateman is tipes Jason Bateman en Charlize Theron sou perfek in haar rol pas as sy 'n Afrikaanse aksent gehad het.

HancockHancock is wat Superman III moes wees, inderwaarheid baie beter, maar nog nie goed genoeg nie.
6 uit 10

Voorprent: Hancock ->

Koop / Buy Hancock ...

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner