Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Sex and the City

JM

Met: Sarah Jessica Parker & Kim Cattrall
Regisseur: Michael Patrick King

Samantha trek haar klere uit, Carrie koop skoene en die ander twee (wie is hulle nou weer?) is ietwat aan die vervelige kant. Nie veel aan die diep kant hier nie, maar dit beteken mos nie mens kan jou nie gate uit geniet nie.

Indien jy 'n aanhanger was van die TV-reeks is die fliek beslis vir jou. Oral is daar klein dingetjies wat die volgelinge eenstemmig laat knik. Die uitdaging was natuurlik om die fliek meer substansie te gee en, glo dit of nie, hulle kry dit reg. Nie dat geharde kykers hoef te vrees nie, daar is steeds 'n oormaat onpraktiese mode en grappies oor seks. Ongelukkig kan mens nie veel kwytraak oor Sex and the City se storie sonder om met die ervaring te bederf nie.

Hierdie film is héélwat beter is as wat ek verwag het. Dit is 'n storie oor die huwelik, die middeljare, ouerskap en een van vriendskap. Onder al die glans is daar dalk net so bietjie meer versteek as wat jy aanvanklik verwag het.
7 uit 10

Voorprent: Sex and the City ->

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner