AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Stuur jou resensie vir ons by I am LegendQuintus van RensburgMet: Will Smith Fiksie gebaseer op verbeelde wetenskaplike ontwikkelings was nog altyd een van my gunsteling genres. Hiermee saam het ek lank gelede I am Legend van Richard Matheson gelees. Die storie begin drie jaar nadat 'n dodelike, mensgemaakte virus 'n groot deel van die węreld se bevolking doodgemaak het. Dr. Robert Neville (Will Smith) is die enigste oorlewende in New York. Bedags jag en versamel hy kos, snags lę hy en sy hond en sy geweer in die bad. [Diegene wat beplan om die film nog te sien moet nie verder lees nie.]
Die CGI-karakters is bietjie swak vir 2007 en terwyl regisseur Francis Lawrence (Constantine, 2005) die spanning goed opbou gebruik hy hier en daar voorspelbare metodes. Oor die algemeen is hierdie egter 'n knap stukkie werk van Lawrence en 'n aanduiding dat Will Smith veel meer as 'n aksieheld kan wees. |