AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Stuur jou resensie vir ons by Kung Fu PandaJMMet die stemme van: Jack Black, Dustin Hoffman, Angelina Jolie, Jackie Chan, Seth Rogen & Lucy Liu Minus een punt vir Kung Fu Panda nog voor die fliek goed aan die gang is. Al die dierekarakters van DreamWorks Animation lyk op 'n sekere manier dieselfde. Kyk maar vir Po, Shifu, Tigress en Monkey mooi in die gesig. Nou gaan kyk jy na Madagascar (2005) se Alex, Marty, Melman, Gloria, Julien en Maurice. Over the Hedge (2006) se karakters is nog 'n voorbeeld. Wanneer die DVD uiteindelik beskikbaar sien ek al hoe talle doekdraers gil Madagascar! Po is die naam van die groot vet panda. Hy werk in sy pa se restaurant in die Valley of Peace. Dinge verander drasties vir Po as hy gekies word om teen die gevreesde Tai Lung te gaan baklei.
Kung Fu Panda is baie voorspelbaar en ek dink nie die kinders gaan in toue staan by die speelgoedwinkel om 'n Po te koop nie. |