Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Fred Claus

JM

Met: Vince Vaughn, Paul Giamatti, Kevin Spacey, Miranda Richardson, Rachel Weisz, Kathy Bates & Chris 'Ludacris' Bridges
Regisseur: David Dobkin

Desember sonder 'n Krismisfliek is soos Harry Potter sonder 'n bril. Hierdie Desember is Fred Claus die verwagte aanbieding oor die ou met die rooi pak.

Natuurlik gaan Fred Claus oor Kersfees ook, maar die hoofkarakter is Vader Kersfees se sleg broer Fred wat 'n lewenslessie of twee moet leer en natuurlik moet verhoed dat Kersfees afgestel word.

Die godsdiensgalery gaan hulle koppe in afkeur skud oor sekularisering van Kersfees, die geskenke, die kersbome, die materialisme, die koekies en Kersvader se helpers se gefuif. Die fynproewers gaan hul koppe skud, want die komedie is nie regtig snaaks nie, die akteurs lyk uit plek uit en die teks is swak. Maar dis onskuldige pret vir die hele gesin. Watter kinders hou dan nou nie van Kersvader nie! Diegene met kinders moet net daarop let dat die film amper twee uur lank is, sommige kleintjies kan mos nie so lank stilsit nie.

Noordpool-beddensMy gunsteling in die film is Kersvader wat eet wanneer daar probleme in die familie is.
5 uit 10

Voorprent: Fred Claus ->

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner