Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Eye of the beholder

Met: Ewan McGregor en Ashley Judd
Regisseur: Stephan Elliott

Eye of the Beholder is ´n onstellende reis na obsessie, die storie van ´n intelligensie-agent wat so oorhoops raak met ´n pragtige moordenaar dat hy dit nie oor sy hart kan kry om haar aan te keer nie.

Die talentvolle McGregor vertolk die rol van The Eye, ´n eensame Britse agent wat homself die skuld gee vir die verlies van sy vrou en dogter. Hy kry die taak om Joanna Eris (Judd) op te spoor, ´n vrou wat daarvan verdink word dat sy die seun van ´n senior Britse amptenaar afpers. Maar Joanna is veel meer as ´n afperser.

Jason Priestley, KD Lang en Genevieve Bujold is ook te sien in die prent.


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons.

Lewer jou kommentaar / bydrae hier of faks dit na 0866668575.

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner