AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Stuur jou resensie vir ons by The Virgin SuicidesMet: James Woods en Kathleen Turner Die tv-treffer The Wonder Years het intens gekyk na grootword in die voorstede, waarin Kevin Arnold en sy mense ondanks teenstand altyd bo uitkom. Sofia Coppola, dogter van die beroemde regisseur Francis Ford Coppola van onder meer die Godfather-reeks, maak haar debuut as regisseur met The Virgin Suicides. Coppola neem American Beauty se donker kykie na die lewe in die voorstede verder met dié prent wat handel oor die Lisbons en hulle vyf dogters. Die pragtige 13-jarige dogter skok almal wanneer sy selfmoord pleeg, en dit verander die gesin se lewe ingrypend. Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. |