AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Stuur jou resensie vir ons by ![]() Coyote UglyMet Piper Perabo, Maria Bello, Tyra Banks As Britney Spears ooit ´n prent sou maak, sou dit dié een wees waarin die Coyote Ugly-kroeg bekend gestel word en sy Coyotes, die arm man se Spice Girls. ´n Klompie mooi meisies, iets vir elke smaak, dans vir ´n klomp mans, feitlik almal groot, vuil en vol bier. En dis min of meer waaroor die hele prent gaan, hoewel daar ´n poging is om ´n storie te vertel. Nie baie geslaagd nie. Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. |