Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

The Wedding Planner

Al wat my wakker gehou het deur die fiasko is toe my oë skielik rek van verbasing half-pad deur die fliek. Dit was die danstoneel in Central Gate Park op maat van ´n ou musiekblyspel wat my uit my sluimering geruk het, toe weet ek hier is iewers drasties iets fout met die regisseur van die fliek. Verdere navorsing na die foltering het aan die lig gebring dat Adam Shankman ´n voormalige choreograaf is, g´n wonder dan dat Jennifer Lopez die hoofrol speel nie. Jenny kan egter geensins komedie doen nie, en die regisseur misluk klaaglik om van haar nog ´n Pretty Woman te maak.
2 op ´n skaal van 10.


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons.

Lewer jou kommentaar / bydrae hier of faks dit na 0866668575.

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner