Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Traffic

Persoonlik was ek nie mal oor Steven Soderbergh se Erin Brockovich nie, maar die keer het ek kiertsregop gesit. In Traffic verweef Soderbergh drie storielyne ten midde van die dwelmoorloë in Amerika en Meksiko. Hy gee al die karakters ´n menslike gesig sonder om die keer oordadig te moraliseer.

Mens moet ook net noem dat die fliek se rolverdeling baie bydra tot die uiteindelike sukses. Michael Douglas is weer op sy beste en Amy Irving speel ook skitterend as sy vrou. Die res van die rolverdeling bestaan uit Luis Guzman, Dennis Quaid, Albert Finney, Catherine Zeta-Jones, James Brolin en Salma Hayek.
8/10
Koop Traffic...


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons.

Lewer jou kommentaar / bydrae hier of faks dit na 0866668575.

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner