AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Stuur jou resensie vir ons by ![]() What Women WantMel Gibson is wat meeste vrouens wil hê. G´n wonder hy is in die rol geprop nie. Watter vrou wil dan nou nie vir Gibson in ´n paar broekiekouse sien nie. Die fliek gaan nie juis veel verder as om op die man se sterstatus staat te maak nie. Die idee agter die storie is egter goed; ´n man wat kan "hoor" wat vrouens werklik wil hê. Dit sal veroorsaak dat meeste kykers verby Nancy Meyers se blaps kyk en vir dae sal kan praat oor die fliek. Aan die einde van die dag is dit net ´n groot pot konfyt wat om ons monde gesmeer word en alle populêre idees rondom verhoudings tussen die teenoorgestelde geslagte bevestig. Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. |