AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Stuur jou resensie vir ons by Town and CountryLus om vir ´n slag naar te word en weer te kyk hoe jou kos wat jy gister ge-eet het lyk? Maklik, gaan kyk hierdie fliek. Die film is deurweek van pretensie en faal liederlik afgesien die skerp kinomatografie. Nie een van die groot rolverdeling kan eers ´n ligpunt verskaf aan die twak nie. Bekende name te sien is Warren Beatty, Diane Keaton, Garry Shandling, Goldie Hawn, Nastassja Kinski, Jenna Elfman, Andie McDowell en Charlton Heston. Vermy tog asseblief. Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. |