AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
Stuur jou resensie vir ons by PollockWat is dit met ons en ons obsessies oor kunstenaars wat tragies of voor hul tyd sterf. Om jou lewe te verwyl aan kuns en dan te sterf maak nie veel van ´n storie nie, maar ongelukkig het niemand dit vir Ed Harris vertel nie. Hy is sommer regisseur, terwyl hy ook die hoofrol speel. Jackson Pollock was wel ´n fasinerende kêrel, maar fasinerend genoeg vir ´n hele fliek, ek weet nie.Harris doen darem nie te sleg as regisseur nie en weet hoe om op die silwerdoek te verf. Wat die prent egter deur die drif trek is Val Kilmer |