Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Chocolat

Die sjokolade wil wil net ´n bitter smaak in jou mond laat aanvanklik, maar moenie vrees nie. Lasse Hallström is aan die stuur en die man maak altyd die gewag die moeite werd, onthou maar vir The Cider House Rules.

Soos meeste flieks met kos as tema delf Chocolat net vlak onder die oppervlak en bereik nooit werklike diepte in die behandeling van teologiese en morele kwessies nie. Die storielyn is ook voorspelbaar, maar die dis nie waaroor dit gaan nie. Chocolat is daar om ons klein bietjie meer insig te gee in ons eie psige. Opmerklik is dat al die akteurs ´n goeie of bevredigende vertoning. Juliette Binoche is net so verleidelik soos die sjokolade wat sy voorsit en word goed ondersteun deur Lena Olin, Carrie-Anne Moss en Johnny Depp.
6/10
Koop Chocolat...

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner