Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

The Hills Have Eyes

Regisseur: Alexandre Aja
Met: Ted Levine & Kathleen Quinlan

Lus om jou melk weg te skrik? Jy beter hare aan die binnekant van jou maagwand hê vir The Hills Have Eyes.

Die minder bekende sterre en die afgeleefde storie van pa wat die lang pad wil vat wil jou laat sug..... en dan bars die hel los. Wie die vieslike monstertjies is wat die niksvermoedende familie jag kan jy maar self uitvind.

Die Franse regisseur Alexandre Aja laat die oorspronklike The Hills Have Eyes van Wes Craven sleg lyk.
Onthou die braaksakkie.
7 / 10

Voorprent: The Hills Have Eyes ->.

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner