Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Evolution

Om deur ´n reuse amoeba rongejaag te word klink nogal lekker vir my en Evolution se spesiale effekte gee jou blik op hoe dit moet lyk, maar net met soos al die ander aksieflieks van vandag is daar geen ander rede om na hierdie rolprent te gaan kyk nie. Dit is Phil Tippet (Jurassic Park) wat verantwoordelik is vir die monsters.

Soos te wagte lewer die monster baie beter spel as die res van die rolverdeling. David Duchovny, Seann William Scott en Dan Aykroyd glimlag net mooi vir die kamera, omdat hulle weet daar is ´n groot tjek in die pos. Julianne Moore is so gevoelloos dat sy net so wel haar Hannibal rol kon vertolk het. Net Orlando Jones is beter as sy karakter.

Die rolprent is tipies in die styl van regisseur Ivan Reitman, vol grusame monsters en minder goeie humor. Is dit my verbeelding of is die storie amper presies dieselfde as sy Ghostbusters?
4/10

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner