AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Stuur jou resensie vir ons by NotebookRegisseur: Nick Cassavetes Die tranetrekker-junkies kan nader staan. Notebook teiken jou emosies en is belaai met al wat ´n cliché is om jou behoorlik te laat tjank as jy die teater verlaat. Notebook is die liefdesverhaal van twee persone met uiteenlopende agtergronde (cliché). Noah sien vir Allie by ´n kermis en is dadelik verlief. Die film handhaaf ´n goeie pas. Na my mening word die verhaal egter bederf met die flashbacks en die heen en weer spring in tyd, wat Cassavetes besluit het hy gaan gebruik. Mens sukkel om werklik betrokke te raak omdat die kern van die storie steun op flitse wat jou emosioneel afstomp van die karakters se hartseer. Notebook vertel jou van twee persone se liefde vir mekaar, maar dit wys dit nooit nie. |