AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Stuur jou resensie vir ons by The Princess DiariesDit moes ´n goeie dag gewees het by Disney toe iemand besluit het om Meg Cabot se The Princess Diaries op film vas te lê en Garry Marshall aan te stel as regisseur. Die film is wat mens sou noem "oulik", goed uitgewerk en geskik vir die hele gesin. Nie my persoolike koppie tee nie, maar sal beslis ´n treffer wees by die Pretty Woman-brigade. |