AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Stuur jou resensie vir ons by Legally BlondeHet jy Clueless gesien? Indien wel, dan het jy Legally Blonde gesien. Reese Witherspoon doen dalk bietjie beter as wat mens verwag, maar dit red nog nie die fliek van verveling in die ergste graad nie. Regisseur Robert Luketic moet eerder op die vliegtuig klim terug na Australië, want hy mors iemand se geld in Hollywood. Graag sal mens ook wil weet hoekom daar so baie nabyskote van die hond is? Robert? Jy sal dit dalk maak deur die fliek, maar om veilig te wees moet jy dit eerder maar vermy. |