AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
Stuur jou resensie vir ons by Planet of the ApesEk hou nie daarvan as films oorgemaak word nie. Aan die ander kant is ek ´n aanhanger van regisseur Tim Burton se werk. Planet of the Apes is stylvol en die stel is oortuigend. Burton slaag egter glad daarin om sy stempel op die fliek af te druk nie, so asof die vorige POA hom intimmideer. Hy moet eerder maar hou by sy gewone manier, om sy eie kop te volg. Tim Roth en Helena Bonham Carter is ongelooflik oortuigend in hul aapjasse, terwyl Mark Wahlberg nie eens kan oortuig sonder ´n masker op sy gesig nie. Die fliek is werklik niks om oor huis toe te skryf nie, net ´n normale Hollywood glansverpakking van ´n ou klassieke werk. |