AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Stuur jou resensie vir ons by Training DayWat ´n verligting! ´n Fliek met Denzel Washington en hy is nie een of ander hartebreker-held nie, maar die boef! Regisseur Antoine Fuqua het reeds met The Replacement Killers getoon dat daar meer in hom steek as net die musiekvideo's waarvoor hy meer bekend is. Die storielyn van Training Day is sterk, die kinematografie uitstaande en Ethan Hawke vul Washington goed aan as die ander hoofspeler. Hou jou oë oop vir Snoop Dog, Dr. Dre en Macy Gray. Fuqua neuk bietjie op aan die einde van die film, maar dit bly beslis van die beter vermaak wat jy vanjaar gaan sien. |