AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Stuur jou resensie vir ons by The MusketeerAlexander Dumas se bekende boek oor die musketiers is al oor en oor verfilm. Die nuutste weergawe sal egter dalk ou Alex in sy graf laat omdraai. Die fliek reflekteer die pop-kultuur van ons tyd en toon dus geen diepte van enige aard nie. Die regisseur is Peter Hyams. Ander bekende name in die film is Stephen Rea (Kardinaal Richelieu), Catherine Deneuve (Koningin), Tim Roth (Rochefort) en Mena Suvari as D'Artagan se diensmeisie. Die film is aanvaarbaar vir wat dit is, ´n stukkie gemorskos uit die land van melk en heuning. Die een is vir almal, maar almal gaan maar swaar kou daaraan. |