AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Stuur jou resensie vir ons by The Curse of the Jade ScorpionOm mee te begin sal ek moet erken dat Woody Allen nie almal se koppie tee is nie, maar dat die man talentvol is sal niemand mee stry nie. Dat ek ´n aanhanger is, moet ek seker van meet af erken. The Curse of the Jade Scorpion is ´n fees. Die tegniese aspekte is puik, die storielyn slim uitgewerk en die teks is amper briljant. Charlize Theron het nog nooit so goed in ´n rol gepas nie. Die keer is sy ´n sosiale vlinder. Dit is ongelukkig ook met die rolverdeling wat ek die grootste probleem gehad het. Woody Allen moes nie die rol van die hoofkarakter gehad het nie. Hy pas glad nie in die film nie. |