AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Stuur jou resensie vir ons by Riding in Cars with Boys´n Chick fliek! Dit is wat Riding in Cars with Boys is. Drew Barrymore is jou tipiese plattelandse meisie wat gedwing word deur ´n baba om die lewe te begin in die middelklas, maar tog uiteindelik iets van haar lewe maak. So erg stroperig is die fliek gelukkig nie. Dit gee hier en daar ´n blik op die realiteit van die lewe wat soms die seerste kan byt van alle tewe. James Woods doen ook goed as die vader wat meer as gereeld deur sy dogter ontstel word, maar haar steeds nie sy liefde ontneem nie. Nie te sleg vir ´n chick fliek nie! |