Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Agent Cody Banks

Met: Frankie Muniz en Arnold Vosloo
Regisseur: Harald Zwart

Dit is so dat jy niks kan verwag van ´n film oor ´n miniatuur-James Bond nie, maar Agent Cody Banks kry tog baie punte vir goeie gesinsvermaak.

Die jong Cody Banks is ´n agent van die CIA. Wanneer een van die VSA se top wetenskaplikes sy geheime wil uitlek aan ´n klomp skurke word Agent Cody Banks se hulp ingeroep. Ongelukkig is die klein Banks nie so gesout in verleiding soos sy grootboet Bond nie.

Die film is Bond uit die boeke en ´n komiese kykie na die wêreld van die silwerdoek-spioen.

Die regisseur handhaaf dwarsdeur ´n goeie balans tussen aksie en komedie met ´n knypie romanse. Ouers en kinders gaan hierdie een ewe baie geniet.
7/10

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner