Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Shallow Hal

Vet meisies is in! Vir een fliek ten minste.

Nou weet ek ook nie meer nie! Is ek vlak? (geen antwoorde nie asseblief) Ek is seker die gemiddelde IK van Hollywood se regisseurs is besig om drasties te daal of is hul werk bloot ´n refleksie op ons as die fliekgangers. Ek hoop wragtig nie so nie!

Die ergste is dat ons weet Peter en Bobby Farrelly kan beter doen (There's Something About Mary en Me, Myself & Irene was nie so wonderlik nie, maar hulle vertoon soos kunsfilms teen die een), maar die keer het hul skoon van die komedie vergeet.

Die film handel kortliks oor ´n man wat ´n (ekstra) oorgewig dame as maer sien, terwyl sy vriend nie kan verstaan wat del hel dan met hom fout kan wees nie.

Die pc film is niks anders as ´n poging van die Farrelly-broers om vir ons ´n morele lessie te leer nie. Om sake te vererger is daar geen noemenswaardige bydrae van die rolverdeling wat bestaan uit Gwyneth Paltrow, Jason Alexander en Susan Ward nie.
2/10
Koop Shallow Hal...

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner