Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

The Omega Code

The Omega Code

Dit is moeilik om nie van enige fliek te hou waar die held teenoor Satan te staan kom nie en ou Lucifer hom tart met dialoog soos "I was Judas betraying Christ to be crucified. I was Hitler leading millions of Jews to the slaughter. I was the drunk driver who killed your mother!" Indien die film net tog by daardie laagtepunt kon hou was dit goed op pad om sy plek tussen klassieke gemors in te neem. Dit is baie jammer dat hierdie groot skeppie van Christelike Fundamentalisme ditself so ernstig opneem en sodoende uiters vervelig raak.

Indien iemand eendag tog wel daarin slaag om die Bybel se sogenaamde kode te breek sal ek graag wil weet hoe die gemors dit kon maak tot in teaters.
0/10
Koop The Omega Code...

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner