Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

Hulk

Met: Nick Nolte, Jennifer Connelly, & Sam Elliot
Regisseur: Ang Lee

Met films soos Eat Drink Man Woman, Sense and Sensibility en Crouching Tiger, Hidden Dragon agter die blad is dit nie verbasend dat Ang Lee se Hulk een van die beter filmweergawes van ´n strokiesprent is nie.

Die basiese storielyn wentel om die weermag wat die Hulk probeer vernietig, omdat hy oor vreeslik baie krag beskik. Dan is daar ook ´n booswig wat die aberrasie se gene vir eie gewin wil gebruik.

Klink dalk soos die gewone drek, maar dit is net as jy nie vir Ang Lee ken nie. Eerstens is die groen man nie vreeslik in sy skik met hierdie talente van hom nie en tog is daar iets in hom wat hou van die nuwe talente. Lee spreek ons aan oor die gevare van genetiese manipulasie, behandel die verhouding tussen ouers en kinders deur middel van Hulk se pa wat vir sy toestand verantwoordelik is en natuurlik die wisselwerking van goed en kwaad in almal van ons.

Tegnies is die film ´n voorbeeld vir jong regisseurs wat wil leer hoe om sekere tegnieke suksesvol te gebruik.

Vir diegene wat sukkel om te verstaan hoe ek na flieks kyk is hier ´n kort weergawe:
Gaan kyk die Hulk! Dit is goed!
7/10

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner