Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

The Time Machine

Laat ek sommer begin deur te sê dat ek niks positief te sê het oor The Time Machine nie. Die fliek begin amper goed, maar sodra daai verdomde masjien gebou word gaan die hele ding in vlamme op. Ek kan regtig nie verstaan hoe iemand soos Jeremy Irons sy loopbaan soveel skade kan berokken deur hom met sulke gemors te vereenselwig nie. Dit wil voorkom of beide die draaiboekskrywer en regisseur op iets was tydens die verfilming.

Tydmors!
2/10
Koop/Buy The Time Machine...


Diderick Daffue

Ek het nogal The Time Machine geniet. Ek erken dat die eerste keer toe ek dit kyk het ek ook gesê dat dit gemors is ek was heel teleurgesteld dat hy nie meisie kon red nie. Maar na die tweede keer het ek besluit dat dit 'n goeie prent was. Dit wys mens net dat dit niks gaan help om 'n time machine te bou om iets in die verlede te verander nie. 'n Mens moet dit net aanvaar en aangaan met jou lewe. Dit is die toekoms wat saak maak en 'n mens het kans om nou aan jou toekoms vir die beter verander. Ek gee die prent 'n 10 uit 10

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner